Baba Jean

1 Februarie 2012 | Gansbaai, Kaapstad

 

Groot was my opgewondenheid toe Lise my laat in Desember van verlede jaar gekontak het vir ‘n baba fotosessie met haar verwagte babatjie – sy het toe nog nie geweet wanneer die babatjie gebore sou wees nie, maar wel dat dit vroeg in Januarie sou wees. Baba Jean was toe op die 1ste Januarie gebore en ‘n datum vir die fotosessie was dadelik bevestig! Continue reading